Hierdie program bereken die dae van vrugbaarheid volgens Knaus-Ogino en kan rekord hou van menstruele simptome.

WAARSKUWING: Dit word nie voorgestel om hierdie program te gebruik om verwagting te vermy nie! Daar is beter metodes, soos om basale temperatuur te meet.

Jou inligting kan ge-backup word na 'n memory kaart of interne memory as daar beskikbaar is.

As jy vrae het of hulp nodig het kontak my gerus per epos - dankie.

Sig onder die voorwaardes van die GNU General Public License soos dit gepubliseer deur die Free Software Foundation, of weergawe 3 van hierdie lisensie of (as jy wil) enige later weergawe.

Die oorsprong kode is op my webtuiste beskikbaar.
